Latest Past Events

Hoërskool Jeug Aand

Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika Gemeente Swartkop

Datum sal nader aan die tyd bevestig word

Diakens 50-Jarige Herdenking

Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika Gemeente Swartkop

Kom woon die spesiale erediens by oor barmhartigheid. Bring asseblief toiletware ter skenking aan Louis Trichardt Tehuis. Die nommer 50 sal op die plaveisel aangebring word sodat die blikkieskos na die erediens op die nommer 50 neergesit kan word. Die senior burgers van Louis Trichardt Tehuis sal genooi word om die erediens by te woon. […]