barmhartigheid
Diakonaat
- Hulpverlening aan verskeie organisasies en instansies ten opsigte van die verligting van armoede op ‘n geordende en gestruktureerde wyse binne sowel as buite die gemeentelike grense.
- Om vergaderings so in te rig dat dit ‘n werkende vergadering is met die oog op doelwit beplanning, uitvoering van doelwitte of aksies en gereelde toerusting om diakens te bemagtig.
- Doen diens by Nagmaaltafel en neem gereeld deurkollektes op in die erediens.
- Hou die koskas en die klerestoor instand.
- Verleen hulp aan verskeie organisasies soos Doulus, DPS Huis NInapark, ander gemeentes.
- Hou gereeld funksies en pak gedurig nuwe projekte aan om organisasies by te staan in die hulpverlening.