VERDIEP

Bybelstudie

Kontak gerus vir Ds. Dries Beukes. Daar is ‘n oggend en aand bybelstudie 1 keer per week.

amicus

Hierdie is ‘n studente bybelstudie wat elke tweede week bymekaar kom. Kontak gerus vir Ds. Hein.

freundinne

Hierdie is ‘n bybelstudie vir dames wat een keer per maand bymekaar kom. Kontak gerus vir Ds. Elmien.

Salis

Hierdie is ‘n bybelgroep vir Graad 12 leerders en ouer.

oase

Hierdie is ‘n gesinshuisbybelgroep. Kontak gerus vir Elna Esterhuizen by 079 8786041.

gesinsdiens

‘n Kerkdiens vir die Hoërskool jongmense een keer per maand in die kerk.