Jeug- en kinderbediening
Poppekas
Vind plaas een keer permaand in die kerksaal.
kinderkerk
Vind plaas een keer per maand in die kerk.
Woelwaters
Elke Sondag tydens die erediens vir Gr. RR – Gr. 6.
onderrig
Kategese: Oggend na kerk vir Gr. R – 6 en om 17:00 vir Gr. 7 – 11.