NHSV

Sustersvereniging

  • Om fondse in te samel vir die Louis Trichardt tehuis deur middel van deurkollektes, koekkoeverte en ander.
  • Om vrouelidmate geestelik te verryk deur maandbyeenkomste met ontspanning, inligting en kreatiewe sielskos.
  • Om uitreikaksies buite en binne die gemeente van stapel te stuur.
  • Om persone in nood te versorg.
  • Om jeugwerk te bevorder.
  • Om onderlinge verbindenheid tussen vrouelidmate te stimuleer.