Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Diakens 50-Jarige Herdenking

June 12 @ 8:30 am - 9:30 am

Kom woon die spesiale erediens by oor barmhartigheid. Bring asseblief toiletware ter skenking aan Louis Trichardt Tehuis. Die nommer 50 sal op die plaveisel aangebring word sodat die blikkieskos na die erediens op die nommer 50 neergesit kan word. Die senior burgers van Louis Trichardt Tehuis sal genooi word om die erediens by te woon. Die diakens sal by die deure boekmerke aan die gemeente uitdeel as aandenking.

Details

Date:
June 12
Time:
8:30 am - 9:30 am

Venue

Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika Gemeente Swartkop