Ouers wat ‘n kind aan die dood afgestaan het
Vir mense wat ‘n kind aan die die dood afgestaan het
Ons wil graag ons ondersteuning en bystand aan jou verleen.
Ons kom op ‘n gereelde basis bymekaar as ‘n groep om mekaar te ondersteun.
Daar word soms van kundiges gebruik gemaak om ons te begelei.
Kontak vir ds Adriaan of Laurentia Vorster vir meer inligting.