NHSV
Sustersvereniging
- Om fondse in te samel vir die Louis Trichardt tehuis deur middel van deurkollektes, koekkoeverte en ander.
- Om vrouelidmate geestelik te verryk deur maandbyeenkomste met ontspanning, inligting en kreatiewe sielskos.
- Om uitreikaksies buite en binne die gemeente van stapel te stuur.
- Om persone in nood te versorg.
- Om jeugwerk te bevorder.
- Om onderlinge verbindenheid tussen vrouelidmate te stimuleer.