Amicus

Jong Volwassenes Bediening

Amicus kom van die Latynse woord amicus curia wat beteken “friend of the court”. Ons is ‘n groep jong volwassenes wat saam kuier met 2 reëls:

1e – Commitment

2e – Is jou huis beskikbaar vir saam kuier?

Ons wil God deur Sy woord leer ken. Amicus is ‘n veilige plek waar jy jou hart kan deel en jou verhouding met God kan groei.

Onder die leiding van Dr Hein Delport, kom ons elke tweede Donderdagaand by iemand se huis bymekaar vir ‘n lekker kuier. 

Kom groei jou selfvertroue en kennis van God se waarheid. Word deel van die Amicus gemeenskap en kom ontdek saam.

Kontak Criska Slabbert of die kerkkantoor vir meer inligting.